#WeeksdaeVibesMetVenita – ABFAB | 5 Augustus

Loading player...
Lisa MYNX en Sean Styx van ABFAB gesels met Venita oor hul enkelsnit “Wake Up!”. Hullw praat oor hul ongelooflike live-shows, hoe hulle as duo mekaar oor die jare leer ken het, en wat gebeur as jy jou lewe probeer vasvang in woorde.
5 Aug 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min