πŸŽ™οΈ George Landbouskou 2025 – Groot planne, nuwe hoogtepunte! 🚜🌾 12 Agustus 2025

Loading player...
Vanjaar se George Landbouskou beloof om nΓ³g groter en beter te wees! CornΓ© Botha, President van die George Landbouskou het vanoggend met Danny kom gesels oor wat besoekers 28 – 30 Augustus op die skougronde kan verwag.
Van splinternuwe uitstallings en plaaslike produkte, tot opwindende vermaak, kosstalletjies en aktiwiteite vir die hele gesin – daar is iets vir almal! πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦πŸŽ‘
βœ… Hoekom die George Landbouskou β€˜n hoogtepunt op die Suid-Kaapse kalender is
βœ… Watter nuwe besienswaardighede jy nie mag misloop nie
βœ… Hoe jy steeds betrokke kan raak as uitsteller of besoeker
πŸ‘©β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Kinders kan diere van naby beleef, en sien hoe bokke en beeste gemelk word. Dis leer Γ©n pret in een! 🐐πŸ₯› πŸ“ž Navrae: 044-8734165
#GeorgeLandbouskou #Landbou #SuidKaap #GeorgeEvents #PlaaslikeTrots #Skou2025 🚜🌻
12 Aug Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

LOERIEFEES 2025 - Laerskool George Suid - 27 Oktober 2025

πŸͺ‚πŸ’₯LOERIEFEES 2025 - Dis ’n Fees vir die Gemeenskap – en hierdie jaar kan jy selfs ’n MOTOR WEN! πŸš—πŸ’¨ πŸͺ‚ Veerlose vlerke - Juf Zani – Gr 4 juffrou en Juf Alphia- Gr 1 juffrou het kom vertel HOEKOM hulle gaan spring. Luister weer: Die SFM span is Saterdag…
27 Oct 12 min

Van Kus tot Kruin – Natuur Nuus van Oral! πŸ¦‰πŸ‹ 23 Oktober 2025

🌊🐚 Van Kus tot Kruin – Natuur Nuus van Oral! πŸ¦‰πŸ‹ Vanoggend op Kus tot Kruin bring ons vir jou vars nuus uit die natuurwΓͺreld: ✨ Drie uiltjies wat grootword in ’n blompot 🌸 🚫 Die verbanning van bulgevegte in Mexico-Stad nΓ‘ 500 jaar 🦈 Onwettige haaivangste aan ons eie…
23 Oct 16 min