16 DAE VAN AKTIVISME VIR GEEN GEWELD TEEN VROUE EN KINDERS I JENNA-LEIGH BILONG I REAL BREKFIS (06:00-09:00) Luister hier: Vandag begin die 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders. Die Real Brêkfis (06:00-09:00) met Neville, Benescke en Francois het gesels met Jenna-Leigh Bilong, bekende nuusaanbieder wat…
Epilepsie is ’n eeueoue mediese toestand, en tog is dit steeds ’n siekte wat mense vrees en waaroor hulle onkundig is en nie wil praat nie. Die Real Brekfis (06:00-09:00) het gesels met Dr. James Butler, neuroloog en uitvoerende raadslid van die Neurologiese Vereniging van Suid-Afrika.
God het vir hierdie 15-jarige Cordrey van Jaarsveldt wat 'n droom het om die Vasbyt by te woon in die Kalahari hierdie Desember 'n wonderwerk gedoen. Luister gerus na hoe God in die detail gewerk het om dit moontlik te maak. Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois…
Ons almal ken daardie oomblik wat jy opgewonde jou kinders na ‘n skooldag by die skool optel en jy begin met die vrae: Hoe was die dag? Het enigiets gebeur? Wat was lekker, wat was sleg… en dan kry jy net daardie kort en kragtige antwoorde… "ja", "nee", "fine"… Kliniese…
Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville en Benescke het gesels met Ivor Swartz, een van die sprekers van Mighty Men. Ivor het God se genade in sy eie lewe beleef. Hy was self betrokke in bendes totdat Hy Jesus in die tronk ontmoet het. Vandag is sy doelwit om ander…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.