🌊Wanneer die See Ontstuimig Word – Wie red die Pikkewyne? 14 Agustus 2025

Loading player...
🌊 🐧 Wanneer die See Ontstuimig Word – Wie red die Pikkewyne? 🐧
🐧 Fred van Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO neem jou agter die skerms van S.A.P.R.E.C. in Mosselbaai, waar Carol Walton al dekades lank stry om die Afrikaanse pikkewyn van uitwissing te red.
Hierdie lewensreddende werk word volledig deur skenkings moontlik gemaak – sonder donateurs kan hul missie eenvoudig nie voortgaan nie. πŸ’™
Leer meer van die ontberings Γ©n hoop wat hierdie kosbare voΓ«ls en hul toegewyde redders daagliks beleef. πŸ§πŸ’”
πŸ“» Skakel weekliks in op SFM Streek RADIO elke Donderdag om 11h30 op 90.1 & 104.1 Fm of stroom SFM Streek Radio aanlyn!
14 Aug 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: πŸ› WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners πŸ› Loopers & semi-loopers…
9 Jul 12 min

Kus tot kruin 🌍 Meer as Net Opruim: Die Werklikheid van Omgewingsrampe - 9 Julie 2026

Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies. πŸŽ™οΈ Hulle gesels oor: ⚠️ Biomassa- en karkasbestuur nΓ‘ rampe 🌊 Gevaarlike goedere wat nΓ‘ vloede op ons strande uitspoel 🌱 Gronderosie en die langtermyngevolge vir ons omgewing Hierdie is sake wat…
9 Jul 15 min

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! πŸ“… 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereΓ«l is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min