
Witkoff sê Putin het waarborge gegee
Loading player...
President Donald Trump se spesiale gesant, Steve Witkoff, sê president Vladimir Putin het ingestem om Amerika toe te laat om Oekraïne van streng veiligheidswaarborge te voorsien. Dit is deel van 'n moontlike vredesooreenkoms wat Vrydag tydens die vergadering tussen Trump en Putin in Alaska bespreek is. Beide leiers het verklaar dat die vergadering produktief was; geen ooreenkoms is egter bereik nie. Witkoff het aan CNN gesê Putin het ook ingestem tot Russiese wetgewende verskansing om nie enige ander gebied, in Oekraïne of elders in Europa, te beset nie: