
Ongwediva berei voor vir sy handelskou
Loading player...
Die 2025 Ongwediva Jaarlikse Handelskou, wat van 22 tot 30 Augustus onder die tema ‘Innoveer, verbind, voorspoedig’ plaasvind, beloof om baanbrekende idees ten toon te stel, sakenetwerke te bevorder en ekonomiese groei te dryf. Daar word verwag dat die geleentheid plaaslike en internasionale uitstallers, entrepreneurs en bedryfsleiers sal lok en 'n lewendige platform vir innovasie, handelsgeleenthede en beleggingsbevordering sal skep. Kosmos 94.1 Nuus het met Ongwediva-burgemeester Taarah Shalyefu gesels.