
Gauteng werk aan kinders wat bedel op straat
Loading player...
Gauteng se LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Faith Mazibuko, sê haar departement en die Departement van Binnelandse Sake sal voortgaan met operasies wat daarop gemik is om kinders wat bedel van die strate in Gauteng te verwyder. Die departementele woordvoerder, Motsamai Motlhaolwa, sê hierdie naweek het die gekoördineerde operasie in Johannesburg-Noord en -Suid gelei tot die verwydering van 19 kinders en tien moeders na aangewese plekke van veiligheid: