Protek-🌱🌸 Kickstart Your Garden This Spring! 🌸🌱-18 Agustus 2025
Loading player...
🌿🌾In die jongste Protek Home & Garden Care episode gesels Paul Hartzenberg oor die beste maniere om jou tuin reg te kry vir die nuwe seisoen. 🌼
💡 Leer watter Protek kunsmisprodukte jou blombeddings, groente, grasperke en selfs potplante die gesonde hupstoot gee wat hulle nou nodig het:
✨ Bonemeal & Garden Phosphate vir sterk wortels
✨ Gwano Pellets & General Fertiliser vir algemene voeding
✨ Gro Green, Lawn & Foliage, en Lan/Kan vir blare en grasperke
✨ Flower Power & Rose and Flower 8:1:5 vir blomme en vrugte
✨ Guanoflo & Guanosol vir potplante en stadige vrystelling
🎧 Luister weer na die episode en kry praktiese wenke om jou tuin hierdie lente vol lewe te laat wees!