Liezel McDuling, ’n spraak-en-taalterapeut van Bethlehem, is deur Mail & Guardian vereer.

Loading player...
Liezel McDuling, ’n spraak-en-taalterapeut van Bethlehem, is deur Mail & Guardian aangewys as een van 200 jong Suid-Afrikaners wat uitmuntend presteer in hul beroepsveld.
18 Aug 9AM English South Africa News · Business

Other recent episodes