Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor MTN se finansiële resultate en hoe Suid-Afrika se landbou-uitvoere vaar.
18 Aug 1PM
Afrikaans
South Africa
Business · Investing
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor 'n nuwe innoverende manier om bedrog te bekamp en hoe dit werk.
Navorsing toon dat vroue dikwels met minder geld as mans aftree. Jaco van Tonder, direkteur van adviseursdienste by Ninety One, verduidelik hoe vroue oor die aftreegaping kan trap.
Lisette IJssel de Schepper, senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER), gesels oor Business Leadership South Africa (Blsa) se nuwe aanwyser.
Absa Bank het vandag winssyfers bekend gemaak en die groep het sy wesensverdienste vir die eerste ses maande van die jaar met 17% opgestoot. Die finansiële direkteur Deon Raju, bespreek die resulatate en die atmosfeer by Absa na direksie skuiwe.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.