
Zelensky sê hy's reg vir Putin-vergadering
Loading player...
President Volodymyr Zelensky van Oekraïne sê hy is gereed vir ʼn bilaterale ontmoeting met president Vladimir Putin van Rusland om die oorlog te beëindig. Zelensky en sewe ander Europese leiers het gister in die Withuis met president Donald Trump vergader. Die ontmoeting volg na Trump en Putin se beraad Vrydag in Alaska. Zelensky sê hulle het goeie gesprekke gehad oor sensitiewe kwessies, wat veiligheidwaarborge insluit: