
Net nog enetjie | Die ANC-berg het soos verwag ’n muis gebaar | Ep. 52
Loading player...
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder oor die ANC-berg wat soos verwag, weereens ’n muis gebaar het. Verlede week se nasionale dialoog was op die ou end ’n baie duur, maar vrotterige windeier.
Chapters
- 00:00 'n ANC-verkiesingsveldtog
- 08:48 Introspeksie oor hul inploffing
- 12:11 Die weermag besoek Iran
- 18:17 Hoe klim ek uit die ANC-kar
- 22:11 Trump se vredesonderhandelinge

