Maak gereed vir ’n nuwe stem in Suid-Afrikaanse musiek Alweer Dian !

Loading player...
Hoor hoe Dian jou laat dink oor jou oggende en jou keuses. “Dis nie net ’n lied nie — dit is ’n reis oor beheer oor jou toekoms". laai Klei af op alle Digitale platvorms.
19 Aug 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Foreign Feelings, Familiar Sounds

A great conversation with Lyra K about her new single Foreign — a song inspired by travel, discovery, and embracing the unknown.
20 Jan 5 min

Die Hart agter ’n Sterk Voorkoms: Moniek oor Hart van ’n Man

Duik saam met Moniek in Hart van ’n Man: ’n eerlike lied oor die innerlike wêreld van die moderne man, druk om sterk te wees, te voorsien en te presteer, terwyl emosies soms stil bly. Luister hoe onsekerhede en ongesproke stryd agter ’n sterkte voorkoms skuil.
15 Jan 6 min