
Beboet randmanipulasie-banke swaar, vra Future Forex
Loading player...
Future Forex het gevra vir swaar boetes vir banke wat skuldig bevind word in die randmanipulering-sage om toekomstige valuta-manipulering te voorkom. Die Mededingingskommissie appelleer in die Konstitusionele Hof teen die uitspraak van die Mededingingsappèlhof oor 13 banke wat daarvan beskuldig word dat hulle tussen 2007 en 2013 die rand-dollar-wisselkoers gemanipuleer het. Die uitvoerende hoof, Harry Scherzer, het aan Newzroom Afrika gesê swaar strawwe sal as 'n afskrikmiddel dien vir toekomstige randmanipulering: