#DieGrootTrek - Barto oor enkelsnit Mal Berou

Loading player...
Barto het vir Nina kom kuier op die Groot Trek vanmiddag om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Mal Berou". Hulle gesels ook oor die tipe musiek wat Barto wil maak en wat voorlê die res van die jaar.
14 Aug 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min