
Pumas wil klein dingetjies reg doen teen Boland
Loading player...
Die Pumas speel die naweek weer tuis - hierdie keer teen die Boland Kavaliers, wat tans tweede lê op die Curriebeker-punteleer. Die bestuurspan het kom inloer.