Kus tot kruin - Van Hoop tot Gevaar – Wat in ons Omgewing Reg Voor Ons Oë Gebeur 21 Agustus 2025

Loading player...
🌿Van Hoop tot Gevaar – Wat in ons Omgewing Reg Voor Ons Oë Gebeur 🌿
Vandag om 11h30 op SFM Streek RADIO gesels ons met Leon Rossouw van W\.C.I.N. en Erika van der Westhuizen van Danabaai Conservancy.
✨ Erika deel meer oor ’n insiggewende voorlegging wat die **Gourits Biosfeer Reservaat** onlangs in Danabaai Gemeenskapsaal gedoen het – met ’n fokus op ons unieke en kosbare botaniese skatte.
⚠️ Leon waarsku oor die dodelike impak van strikke, selfs binne beboude gebiede reg voor ons oë. Hy nooi ook almal uit na sy volgende opvoedingsstappie by die Mosselbaai lughawe op 23 Augustus.
🎧 Skakel in elke Donderdag om 11h30 op 90.1 & 104.1 FM in die TuinRoete en wees deel van die gesprek!
21 Aug 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: 🐛 WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners 🐛 Loopers & semi-loopers…
9 Jul 12 min

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! 📅 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereël is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min