
Putin kan nie vertrou word, waarsku Europese Kommissie
Loading player...
Die vise-president van die Europese Kommissie, Kaja Kallas, waarsku die Russiese president, Vladimir Putin, kan nie vertrou word om enige belofte of ooreenkoms te eerbiedig nie. Die Amerikaanse president, Donald Trump, se spesiale gesant, Steve Witkoff, het vroeër die week bevestig Putin het ingestem om Amerika toe te laat om Oekraïne van ernstige veiligheidswaarborge te voorsien. Kallas het aan die BBC gesê veiligheidswaarborge moet sterk en geloofwaardig wees, en die beste waarborg is 'n sterk Oekraïense Weermag: