
111 amptenare by Tembisa-korrupsie betrek
Loading player...
Die hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid, Andy Mothibi, het bevestig dat daar stappe gedoen is om die onwettige kontrakte by die Tembisa-hospitaal te kanselleer. Mothibi het bevestig dat 111 amptenare by vier korrupsiesindikate betrek word. Tugprosesse word gevolg en sommige is reeds ontslaan. Hy het ook bevestig dat bates ter waarde van miljarde rand teruggevind en op beslag gelê sal word: