Natasha Nkosinkulu gesels oor haar seun Olu sonder 'n been I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
Natasha Nkosinkulu, mamma van Oluthando “Olu” vertel vir Francois Boyce van Die Real Brekfis (06:00-09:00) hoe hulle hul seun grootmaak om voluit te leef al het hy slegs een been.

#inspirasie #dierealbrekfis #motivering #nolimits #leefvoluit
26 Aug 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes