GOD GRYP IN EN GENEES I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
Rebekka Botha van Stellenbosch, mamma van 1-jarige Sion, getuig van ’n wonderwerk! By sy geboorte was daar geen hartklop nie en dokters het 45 minute lank probeer resusiteer… maar God het ingegryp.

#inspirasie #motivering #dierealbrekfis #wonderwerke
2 Sep 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

OOM ANGUS BUCHAN I MIGHTY MEN CAPE FLATS I 1 NOVEMBER 2025

On 1 November, Radio Tygerberg will be hosting the Mighty Men Cape Flats — a historic gathering for men across our city. We are honoured to welcome Oom Angus Buchan as one of the key speakers at this powerful event. Listen to the conversation Oom Angus had with Neville, Benescke…
21 Oct 2AM 18 min

Die Real Brekfis gesels met Myan Subrayan I Raising Champions

Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois gesels met Myan Subrayan! Myan is nie net ’n bekende lewensafrigter, motiveringspreker en skrywer van die boek Raising Champions nie — Myan help ook sportsterre om positief te bly in druksituasies. Myan, ’n Afrikaanssprekende Indiër, het grootgeword as Hindoe, maar vandag…
9 Oct 2AM 17 min

Johandre Potgieter I Die Real Brêkfis (06:00-09:00)

Volgende naweek is dit tyd vir die Mighty Men geleentheid in Robertson/Ashton. En Vanoggend gesels die Real Brekfis span met een van die sprekers by die geleentheid. Hy is jonk, dinamies en het ‘n hart om te sien dat alle Suid-Afrikaners God se liefde sal ervaar, vir die eerste keer…
19 Sep 3AM 14 min

Madelein & Jurgens Koen I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

As ouers is daar tog sekere goed wat jy graag jou kind wil van weerhou, maar besef dit is nie moontlik nie. Dan is daar weer goed wat jy hoop hulle eendag sal doen, en word jy soms verbaas as hulle dit baie vroeër doen as wat jy ooit gedink…
16 Sep 3AM 14 min