Lizelle Lotter

Loading player...
Wat `n inspirerende getuienis van uitdagings, maar HOOP te midde van. Lizelle gesels oor haar gestremheid, vrae, haar roeping. Sy is al meer as 25 jaar betrokke in Pretoria-Wes met die woorde Care-Not-Cure as haar motivering.
31 Aug 2025 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Sandra Prinsloo

Wat `n eerlike getuienis. Sandra vertel oor haar en Eduan se huwelik, die ontsettende uitdagings, en hoe die Here hulle huwelik heeltemal kom herstel het. Daar is altyd hoop!!
18 Jan 34 min

Paulette van der Merwe (Episode 2)

Paulette bemoedig ons verder deur haar getuienis. Dis `n seisoen van oor begin in baie areas van haar lewe, maar in wie se krag - self of in God se krag. Sy leer hoe om "distractions" minder te maak en nader aan die Here te leef. Sy vertel ook van…
7 Dec 2025 27 min

Paulette van der Merwe

Paulette is `n vrou wat leef in diepe afhanklikheid van die Here. Sy vertel van haar tyd in Zimbabwe, die krag van woorde, 12 jaar van hakkel. Sy is onbeskaamd eerlik oor haar pad met Hom.
30 Nov 2025 33 min

William Moyses

After two years William is back in the studio with me. What a passionate follower of Jesus with a heart for the young men of South Africa. WE talk about the current situation regarding the youth, how they play a pivotal role to rebuild South Africa in their true identity…
16 Nov 2025 37 min

Ursula Potgieter (Episode 2)

Ursula se getuienis gaan verder oor die Here se absolute genade en getrouheid in haar lewe. Die Here seen haar met `n tweede man, na die afsterwe van Willie. Sy vertel ook oor haar arseen vergiftiging, groot uitdagings by Pampoenkraal, maar altyd die Here se genade.
9 Nov 2025 31 min