Daar is baie om na uit te sien by die Mpumalanga Skou

Loading player...
Die Mpumalanga Skou beloof drie dae vol vermaak vir die hele gesin. Pieter Rischmuller is een van die kunstenaars wat daar optree. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
2 Sep 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min