Wat is my Regte? 🏡 Het jy ’n reg tot jou pragtige uitsig? 02 September 2025

Loading player...
🏡 Het jy ’n reg tot jou pragtige uitsig?
🌞 Lengte bring sonskyn en blomme, maar wat as jou buurman besluit dit is nou tyd om te bou — en jou pragtige uitsig word versper? 🏗️👀
In hierdie week se Wat is my Regte? vertel Corlia van Zyl vertel meer rondom die reg tot ’n uitsig:
1️⃣ Wat beteken ’n “uitsig” in die reg?
2️⃣ Het jy regtig ’n reg tot ’n uitsig in Suid-Afrika?
3️⃣ Wanneer kan ’n buurman se bouwerk as ’n oorlas gesien word?
4️⃣ En watter beskerming of remedies is beskikbaar?
🎧 Luister weer bepaal wat is jou regte, want kennis gee krag!
Luister SFM Streek Radio aanlyn by www.sfmstreek.com.
#WatIsMyRegte #Eiendomsreg #RegteInSA #Regsadvies #SFMStreekRadio #GardenRoute #Mosselbaai
2 Sep Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

🎙️Trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 - 01 Julie 2025

🎙️Trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 Vandag fokus Andre van Niekerk van Oosthuizen Marais Prokureurs op een van die mees strategiese maniere om jou nalatenskap te beskerm en te bestuur: trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 Trusts is lankal nie meer net vir die baie rykes nie – dit is…
1 Jul 13 min

🎙️ WAT IS MY REGTE: Boedelbeplanning: Meer as net ’n testament -06 Mei 2025

🎙️ Vandag, in WAT IS MY REGTE, voer Andre van Niekerk van OMPLaw en Danny ‘n insiggewende gesprek oor boedelbeplanning, ’n belangrike maar dikwels uitgestelde deel van jou finansiële toekoms. 💼 Boedelbeplanning klink tegnies, maar dit is eintlik een van die belangrikste geskenke wat jy vir jou geliefdes kan los…
6 May 13 min