LIFTKLUB | Mike & Rouchelle gesels met Pastoor Raymond Lombard oor die wederkoms

Loading player...
Pastoor Raymond Lombard kom neem stelling in op die laptopseat en ons gesles oor die boodskap waar dag en datum van die wederkoms die wereld aan die gons het.

“tussen 23 en 25 September 2025” dis met die aankondiging wat die persoon die tonge behoorlik los het en vrae soos “hoe weet jy dit, as Die Bybel vir ons se in Mark 13:32
"Maar niemand weet wanneer daardie dag en uur kom nie, nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie. net die Vader weet dit."
Pastoor Raymond Lombard kom werp lig op die onderwerp.
3 Sep Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes