๐Ÿ’Š Algemene Apteekvrae โ€“ Antwoorde wat jy moet hoor! ๐Ÿ’Š 03 September 2025

Loading player...
๐Ÿ’Š Algemene Apteekvrae โ€“ Antwoorde wat jy moet hoor! ๐Ÿ’Š
In hierdie gesprek gee Bianca van TLC Hartenbos Apteek duidelike antwoorde op van die mees algemene vrae wat hulle daagliks hoor. Jou gesondheid en veiligheid is altyd eerste! Het jy geweet:
๐Ÿ‘‰ Hoekom jou voorskrif elke 6 maande hernu moet word?
๐Ÿ‘‰ Hoekom jy nie sommer antibiotika kan kry sonder โ€™n voorskrif nie?
๐Ÿ‘‰ Of generiese medisyne regtig so goed werk soos die oorspronklike?
๐ŸŽง Luister weer: Vind die potgooi op SFM se Facebook of op Spotify โ€“ soek โ€œSFM Streek RADIOโ€. ๐Ÿ“ฒ Stream SFM aanlyn: sfmstreek.com โ†’ klik โ€œLuister Regstreeksโ€.
#SFMStreekRadio #TLCHartenbosApteek #Gesondheidsake #ApteekersVrae
3 Sep Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: ๐Ÿ˜ท๐Ÿ’Š Griep of net โ€™n verkoue? 05 November 2025

๐Ÿ˜ท๐Ÿ’Š Nie elke nies beteken jy het antibiotika nodig nie! In hierdie week se Gesondheidssake gesels Bianca oor wanneer antibiotika regtig help, watter kombinasies jy liewer moet vermy, en hoe jy vinniger beter kan voel. ๐Ÿ‘‰ Leer die verskil tussen virusse en bakterieรซ ๐Ÿ‘‰ Watter vitamiene help werklik ๐Ÿ‘‰ Enโ€ฆ
5 Nov 12 min

Gesondheidsake: Haargesondheid - 01 Oktober 2025

๐Ÿ’‡โ€โ™€๏ธโœจ Gesonde hare, gesonde jy! Vandag fokus Bianca op iets wat ons almal raak โ€“ ons hare. Van die groeisiklus tot haarverlies, voeding, produkte en daaglikse sorgwenke โ€“ kry praktiese raad om jou hare sterk, glansend en vol selfvertroue te hou. ๐ŸŽง Luister weer en ontdek hoe jy jou hareโ€ฆ
2 Oct 12 min