30 000 MANS - 1 NOV | Hardus Zevenster | Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
In verlede jaar was ons geskok toe ons lees dat 200 mense in 6 dae op die Kaapse vlakte vermoor is. Vir te lank het niemand niks gedoen nie.
Op 1 November gebeur iets geskiedkundig. Vir die eerste keer ooit gaan 30,000 mans in die Athlone stadion vergader vir die grootste oproep vir mans om hulle regmatige plek in die gemeenskap terug te neem. En alle mans is genooi.
Vanoggend het ons uitvoerende hoof van die Bloudrukgroep by ons in die ateljee, Hardus Zevenster om ons meer te vertel van die geleentheid.
3 Sep 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

RAAD RONDOM EPILEPSIE_DR JAMES BUTLER_Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Epilepsie is ’n eeueoue mediese toestand, en tog is dit steeds ’n siekte wat mense vrees en waaroor hulle onkundig is en nie wil praat nie. Die Real Brekfis (06:00-09:00) het gesels met Dr. James Butler, neuroloog en uitvoerende raadslid van die Neurologiese Vereniging van Suid-Afrika.
7 Nov 2AM 8 min

'N WONDERWERK VIR CORDREY VAN JAARSVELDT I DIE REAL BREKFIS (06:00-09:00)

God het vir hierdie 15-jarige Cordrey van Jaarsveldt wat 'n droom het om die Vasbyt by te woon in die Kalahari hierdie Desember 'n wonderwerk gedoen. Luister gerus na hoe God in die detail gewerk het om dit moontlik te maak. Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois…
24 Oct 2AM 11 min

IVOR SWARTZ I MIGHTY MEN CAPE FLATS I 10 DAE WEG

Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville en Benescke het gesels met Ivor Swartz, een van die sprekers van Mighty Men. Ivor het God se genade in sy eie lewe beleef. Hy was self betrokke in bendes totdat Hy Jesus in die tronk ontmoet het. Vandag is sy doelwit om ander…
22 Oct 2AM 9 min