Dr Danelo Du Plessis I Eerste nieroorplanting via rekenaar I Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
Dr. Danelo du Plessis, ’n uroloog en dosent by Tygerberg-hospitaal en die Universiteit Stellenbosch, het in Augustus 2025 geskiedenis gemaak toe hy die eerste robot-geassisteerde nierdonor-operasie in Suid-Afrika uitgevoer het. Hy het die storie vertel vir die Real Brekfis-span met Neville, Benescke en Francois.

#makinghistory #inspirational #motivational #dierealbrekfis #radiotygerberg
4 Sep 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes