OFM Tuinbou Praatjie

Loading player...
Christo Coetzer gesels oor pragtige Weskusblomme wat perfek in die Vrystaat en Noord-Kaap kan groei. Skakel in en leer hoe om jou tuin met kleurvolle, lewendige blomme te vul!
#OFMTuinbou #Tuinwenke #PrettyGardens #OFMPodcast
6 Sep Afrikaans South Africa Home & Garden · How To

Other recent episodes

Praktiese wenke om jou vrugtebome voor te berei

Christo Coetzer deel praktiese wenke oor hoe om jou vrugtebome nou voor te berei sodat hulle meer sal dra met oestyd. Hy gesels ook oor wat om hierdie tyd van die jaar te plant vir 'n florerende lentetuin.
2 Aug 2 min