Bizskoops - 11 September 2025

Loading player...
Op die program vandag...
# President Cyril Ramaphosa het steun uitgespreek vir die inkomende staatsbeheerde Postbank
# Suid-Afrika se BBP het opwaarts verras
# Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor die ekonomie van sport
# In internasionale sakenuus… 'n Federale regter het die Amerikaanse president Donald Trump tydelik verhoed om die goewerneur van die Federale Reserweraad af te dank
# In beleggingsnuus… Remgro verwag 'n beduidende styging in wesensverdienste per aandeel vir die volle jaar
En ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die dalende vertroue in die regering van nasionale eenheid en die ekonomiese impak van AMSA se besluit om sy aanleg in New Castle te sluit.
11 Sep Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 13 November 2025

Op die program vandag... # Ons fokus op vanmiddag se mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring # Statistiek Suid-Afrika het 'n verbetering in die land se werkloosheidsyfer gerapporteer # Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor vanmiddag se mini-begroting # In internasionale sakenuus… Asiatiese aandele het beduidende buitelandse uitvloei in die eerste week van hierdie…
13 Nov 9 min

Bizskoops - 06 November 2025

Op die program vandag... # Suid-Afrika kan 'n kredietgraderingsopgradering van S&P ontvang. # Die Chinese motorvervaardiger Changan het amptelik die Suid-Afrikaanse mark betree. # Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor hoekom dit goeie nuus is dat Suid-Afrika van die gevreesde gryslys verwyder is. # In internasionale sakenuus… Asië aandele…
6 Nov 9 min

Bizskoops - 30 Oktober 2025

Op die program vandag... # Suid-Afrika benodig miljarde rand oor te skakel na 'n lae-koolstof, klimaatsveerkragtige ekonomie # Die Nasionale Departement van Gesondheid het befondsingsopsies voorgestel om die Nasionale Gesondheidsversekering te vestig # In internasionale sakenuus… In internasionale sake-nuus… Amazon Web Services sal teen 2031 ten minste vyfmiljard dollar in…
30 Oct 13 min

Bizskoops - 23 Oktober 2025

Op die program vandag... # Inflasie bly binne die Reserwebank se teikenband # Die gemiddelde lewenstandaard in Suid-Afrika sal na verwagting verder daal # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die besteding van jou geld op ervarings # In internasionale sakenuus… Die VSA en Australië het 'n belangrike mineraalooreenkoms onderteken…
23 Oct 10 min

Bizskoops - 16 Oktober 2025

Op die program vandag... # Die Moody’s graderingsagentskap verwag dat Suid-Afrika se ekonomie hierdie jaar kan groei # Die dalende Amerikaanse dollar bevoordeel tans die Suid-Afrikaanse rand # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die goudprys wat ʼn hoogtepunt bereik het # In internasionale sakenuus… China wil hoëtegnologie-vervaardiging bevorder #…
16 Oct 11 min