#OntbytMetDoepieEnNina - Stand van Afrikaanse skole

Loading player...
Mnr. Daan Potgieter, Hoof-uitvoerende beampte van die Afrikaans OnderwysNetwerk, gesels vanoggend oor die belangrikheid van moedertaalonderrig asook die stand van afrikaanse enkelmedium skole.
15 Sep 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min