ToekomsVenster | Jesus kom weer, maar wanneer?

Loading player...
Wat sou jy anders doen as jy regtig geweet het dat Christus se verskyning op hande is en jy selfs ʼn datum daarvoor gehad het?
15 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min