“Vergifnis: Geen sonde is te groot vir God” - Ps Andre Venter

Loading player...
In vandag se Brultyd-episode hoor ons ’n aangrypende boodskap oor vergifnis wat Pastoor Andre Venter ’n paar jaar gelede by die Manne van die Woord in Pretoria-Oos gebring het.

Hy herinner ons dat daar niks is wat jy ooit gedoen het, of wat iemand aan jou gedoen het, wat te groot is vir die Here nie. God se vergifnis maak jou vry en gee jou ’n nuwe begin.

👉 Luister hierdie kragtige Woord en ontdek hoe jy uit die kettings van skuld, seer en bitterheid kan breek.

🙌 Laat die Here jou hart aanraak, deel hierdie video met iemand wat hoop en vergifnis nodig het.

.Besoek ons webtuiste om na Baasraak TV te kyk of om na Basraak Radio te luister of om na ons Podcasts te luister en om ons finansieel te ondersteun:
Website► https://www.baasraak.tv/
16 Sep 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die skoene van vrede

Die Brultyd manne gesels oor die, skoene van Vrede, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 24 min

Die Swaard van die Gees

Die Brultyd manne gesels oor die, swaard van die Gees wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 34 min

Helm van Verlossing.

Die Brultyd manne gesels oor die, helm van verlossing wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 01 min

Die Skild van Geloof

Die Brultyd manne gesels oor die, skild van geloof, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 13 min

Borswapen van die geregtigheid

Die Brultyd manne gesels oor die, GDie Brultyd manne gesels oor die, Gordel van Waarheid, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God. Luister aanlyn na Baasraak Radio wwww.baasraak.tvweb-radio Ondersteun ons bediening wwww.baasraak.tvgee Transcript, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God. Luister aanlyn na Baasraak Radio: wwww.baasraak.tv/web-radio Ondersteun ons…
19 May 1 hr 32 min