Bybelse Beginsels vir Besigheid – Met Leon de Villiers

Loading player...
In hierdie kragtige Brultyd-episode sit ons weer saam met Leon de Villiers, ’n Business Coach met ’n passie vir koninkryk besigheid. Die vorige opname se beeldkwaliteit was nie na wense nie, en daarom het ons dit oor gedoen sodat jy die volle impak van die boodskap kan ervaar.

Leon deel openhartig oor sy lewe, sy pad van uitdagings na oorwinning, en hoe hy God se beginsels toepas in die wêreld van besigheid. Hierdie gesprek gaan jou inspireer om jou eie stem te vind en soos ’n leeu te brul – sonder vrees, vas in geloof, en vol oortuiging dat God jou kant toe staan.

🙏 Moet dit nie mis nie! Laat toe dat hierdie getuienis jou geloof versterk en jou herinner dat God jou krag is in elke seisoen.

Besoek ons webtuiste om na Baasraak TV te kyk of om na Basraak Radio te luister of om na ons Podcasts te luister en om ons finansieel te ondersteun:
Website► https://www.baasraak.tv/
16 Sep 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die skoene van vrede

Die Brultyd manne gesels oor die, skoene van Vrede, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 24 min

Die Swaard van die Gees

Die Brultyd manne gesels oor die, swaard van die Gees wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 34 min

Helm van Verlossing.

Die Brultyd manne gesels oor die, helm van verlossing wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 01 min

Die Skild van Geloof

Die Brultyd manne gesels oor die, skild van geloof, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 13 min

Borswapen van die geregtigheid

Die Brultyd manne gesels oor die, GDie Brultyd manne gesels oor die, Gordel van Waarheid, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God. Luister aanlyn na Baasraak Radio wwww.baasraak.tvweb-radio Ondersteun ons bediening wwww.baasraak.tvgee Transcript, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God. Luister aanlyn na Baasraak Radio: wwww.baasraak.tv/web-radio Ondersteun ons…
19 May 1 hr 32 min