Akademia - Droom jy daarvan om in 2026 jou studiereis by Akademia te begin? - 17 September 2025
Loading player...
🌟 Droom jy daarvan om in 2026 jou studiereis by Akademia te begin?
Dan is dit tyd om jou toekoms te verken! 🎓✨
Woon die sentrum-opedag in George by en ontdek watter studiemoontlikhede vir jou wag. Jy kry die kans om meer oor Akademia se unieke benadering tot hoër onderwys te leer én jou vrae direk aan die span te vra.
👉 Bespreek jou plek vandag: akademia.ac.za/inligtingsessie-en-opedae
📍 George
📅 2026-studente, hierdie dag is vir jou!
#MyAkademia #Sentrumopedag #SFMStreekRadio