KI sal nog markte lank laat lóóp

Loading player...
Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, deel haar insigte oor die Amerikaanse markte en die handelsooreenkomsonderhandelinge met Amerika, wat nou meer rigting begin kry.
18 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min