Risen Advisory se golfdag ten bate van die DBV in Kimberley is 25 September aan die beurt

Loading player...
Risen Advisory in Kimberley is trots om hulle heel eerste Gholfdag ter ondersteuning van die Kimberley SPCA / DBV aan te bied — en hulle het JOU hulp nodig om dit 'n reuse sukses te maak! Hendrik Wessels van Risen Advisory sluit by Yolanda Maartens aan om al die inligting oor die 25ste September deur te gee en om ook te vertel hoekom dit so belangrik is vir hul besigheid om ‘n verskil te maak in die gemeenskap. Bespreek jou plek per epos golf@risenadvisory.co.za of skakel 053 110 0901.
22 Sep 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Akademia bied 'n sentrumopedag oor nauurse afstandstudie in Bloemfontein aan

Dit is nog nie te laat om jou studiedrome na te jaag nie! Akademia nooi jou hartlik uit na hul sentrumopedag oor nauurse afstandstudie in Bloemfontein. Danelle Conradie, bemarkingsadviseur by Akademia sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hierdie opwindende geleentheid wat die 25ste Oktober vanaf 09:00 plaasvind…
15 Oct 6AM 3 min

ENGO en Omgie is reg vir Omgiedag 31 Oktober!

Omgiedag is om die draai en vind plaas op 31 Oktober 2025! Dit is die vyfde jaar wat die fondsinsamelings dag plaasvind. Besighede kan ’n pakket koop teen R1500 of plakkers kan gekoop word teen R20 vir ’n volwassene en R10 vir ’n kind! Vir besonderhede, stuur ‘n epos aan…
13 Oct 5AM 2 min

ENGO se Omgiedag is om die draai en jy kan betrokke raak

Omgiedag is om die draai en vind plaas op 31 Oktober 2025! Dit is die vyfde jaar wat die fondsinsamelings dag plaasvind en skole kan betrokke raak deur Omgie te nooi om hulle te besoek en daar kan saam na videos met belangrike tema’s gekyk word of lekker ingekleur word…
30 Sep 6AM 2 min