#ALT-Fokus met Venita - Aya Nixon | 18 September

Loading player...
Aya Nixon is hierdie se HOOF-Fokus op #ALT-Fokus. Sy en Venita gesels oor alles van donker tye, lig aan die einde van die tonnel, haar EERSTE toer en hoe sy met haar musiek eksperimenteer om die "Aya-klanl" te ontdek! Haar nuutste enkelsnit "Alien In Die Karoo" is spesiaal vir almal wat voel soos die "outsider" in hulle sirkels.
18 Sep 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min