Begin om n gesonder jy te wees

Loading player...
Pulane Nel Sekepe gesels met Robbie Heuer oor fiksheid en gesondheid. 🌱 Hoekom is dit belangrik om te begin – en waar begin ’n mens?
24 Sep English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness

Other recent episodes

Eet om gewig te verloor

In hierdie week se Wealth & Wellness-segment op OFM gesels Pulane Nel-Sekepe met Resualto Fitness-afrigter Robbie oor voeding vir gewigsverlies – wat werklik werk, hoe om jou liggaam te voed vir vetverbranding, en waarom balans belangriker is as beperking.
22 Oct 14 min

Die eerste stap na ’n sterker en gesonder jy

Gesondheid is nie net ’n modegier of ’n korttermyn-doelwit nie – dit is ’n leefwyse. In hierdie week se “Wealth & Wellness Wednesday”-segment op OFM gesels Pulane Nel-Sekepe met Robbie Heuer, hoofafrigter en eienaar van Resuelto Fitness.
8 Oct 9 min