
Karla Victor - Junior Proteas val vas teen Engeland in Junior Netbal Wêreldbeker bronseindstryd
Loading player...
Die Baba Proteas het in die bronseindstryd van die 2025 Junior Netbal Wêreldbeker teen Engeland gely.
Die Proteas se onderkaptein en Vrystaat-ster, Karla Victor, sê hulle is nietemin steeds trots om vierde by die toernooi te eindig.
Die Proteas se onderkaptein en Vrystaat-ster, Karla Victor, sê hulle is nietemin steeds trots om vierde by die toernooi te eindig.