JSE draai sy kop in die laatmiddag

Loading player...
JB Smith, besturende direkteur van Sequoia Capital, gesels oor die markte, Naspers en Prosus, asook die markte se reaksie op die Amerikaanse regering wat steeds gesluit is.
2 Oct 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min