Singende Chirurg samel fondse in vir kinders met hartsiektes

Loading player...
Suid-Afrika se Singende Chirurg, dr. Wilhelm Lichtenburg, se jongste enkelsnit, saam met die West End-ster Kerry Ellis, om fondse in te samel vir kinders met harsiektes. Hy gesels met Laeveld Brunch oor "With all my heart".
3 Oct 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min