
Petri van Niekerk
Loading player...
Petri van Nekerk se verhaal is een van kinder trauma, en die effek op haar lewe - `n gewonde siel. Wat daaruit vloei was slegte besluite, en hoe "infidility" -ontrouheid haar lewe en huwelik vernietig het. Sy het tot ware inkeer gekom, haar lewe aan die HERE oorgee, en loop vandag in vryheid en `n pragtige tekstiel bediening - Regtig Blessed.