#ALT-Fokus Met Venita - GSTRiNG | 2 Oktober

Loading player...
Byna ’n jaar ná hul met Venita op #ALT-fokus gesels het oor hul debuutalbum Sonvlug gesels GSTRiNG wéér met Venita – hierdie keer oor hul splinternuwe album Pretoria. Wilhelm en Neelsie praat oor wat alles die afgelope jaar gebeur het, die stories agter die musiek, en hoe hulle dit regkry om mekaar op 'n emosionele vlak aan te vul en te komplimenteer.
2 Oct 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min