#WeeksdaeVibesMetVenita - Jaakie | 23 September

Loading player...
Jaakie is die nuwe "cool kid on the block" en hy wil hê al die oë moet op hom wees met sy nuutste enkelsnitsnit " Check Vir My". Hy en Venita gesels oor waar dit alles vir hom begin het en hoe hy in 'n jaar se tyd dit kon regkry om met van die industrie se GROOTste name kon werk soos Hunter Kennedy, Jack Parrow en Fred den Hartog.
23 Sep 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min