#OntbytMetDoepieEnNina - Is jy Okay? - Identiteit

Loading player...
Spelterapeut Arette Burger het weer kom inloer en vandag gesels ons oor die belangrikheid van goedgevestigde Identiteit en hoe dit jou geestesgesondheid kan impakteer.
7 Oct 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min