Net nog enetjie | Die politieke sirkus op die dorp | Ep. 54

Loading player...
Vandeesweek laat die politieke sirkus op die dorp ons met geen rus nie. Eerste is Julius Malema wat uiteindelik in ʼn hof skuldig bevind is aan iéts! Hy gaan nie sommer binnekort die binnekant van ʼn tronk sien nie, maar gaan wel moet hoes om sy skuldboete te betaal. Die hof het besluit sy sangloopbaan mag dalk “Kill the Boer” insluit, maar nie “Parapapa” van Snotkop met die byklanke van ʼn AK47 nie.
Chapters
  • 01:42 Malema se skuldigbevinding
  • 08:24 Verenig vir verandering!
  • 15:14 Fikile se vakansie
  • 20:42 Mthethwa in Frankryk
7 Oct 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Waghond, bloedhond, skoothond of muishond? | Ep. 87

Die media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar hoeveel vertroue het mense vandag nog in die media? En wanneer verander ʼn waghond in ʼn bloedhond, skoothond of selfs ʼn muishond?…
30 Jul 23 min

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle…
24 Jun 25 min