Optimiste se beleggings groei vinniger as dié van pessimiste

Loading player...
Tommy Ferreira, welvaartbestuurder by PSG Wealth Northcliff, gee konteks oor navorsing wat toon dat optimiste se beleggings vinniger groei as dié van pessimiste.
7 Oct 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min