Gaan informele handel na ‘n tegniese oplossing gryp in SA?

Loading player...
André de Wet, bestuurshoof van Flood, gesels oor die verbinding van informele besighede met tegnologie.
8 Oct 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

SA hoenderbedryf dalk bedreig deur Amerikaanse invoere

Die vervalde Agoa-ooreenkoms en die toenemende invoer van Amerikaanse hoender kan plaaslike boere benadeel, sê die bedryf. Marthinus Stander, bestuurshoof van Rainbow Chicken, bespreek die implikasies van hierdie uitdagings.
8 Oct 11AM 4 min