Mensehandel Episode 1_Annalise Kempen

Loading player...
Hierdie vorm deel van 'n reeks oor Mensehandel. In hierdie episode gesels ek met Annalise Kempen, die Redakteur van Servamus Gemeenskaps-gebasseerde veiligheids- en sekuriteits tydskrif oor die aktuele onderwerp, Mensehandel. Hierdie is 'n georganiseerde misdaad met 'n baie effektiewe en wye netwerk. Daar is ook talle defenisies en verstaan van wat "Mensehandel" werklik behels. Annalise werp die kollig op hierdie "bedryf" en hoop ons om meer en meer bewusmaking te kweek oor hierdie realiteit wat een van die mees prominente misdade is wat daagliks ook in Suid Afrika gepleeg word.
8 Oct English South Africa Religion & Spirituality · Society & Culture

Other recent episodes

OOP EN EERLIK_Bestaan jy of LEEF jy?

Bestaan jy net… of lééf jy regtig? In hierdie episode gesels ons oor die verskil tussen bloot oorleef en werklik voluit leef — met hoop, doel en betekenis.
2 Sep 13 min

Melissa Swart_Gift/Purpose/Calling

This podcast is for anyone who’s ever asked, “Why am I here?”, “What am I called to do?”, or “Is now the right time?” We explore the power of purpose—your divine assignment, your gift—your unique capacity, and your season—the right timing for impact. Through inspiring stories, biblical wisdom, and real-life…
6 Jul 48 min

OOP & EERLIK met Wanda gesels met Liomee Vosloo

Wanda gesels met hierdie dinamiese jong vrou oor verhoudinge tussen ouers en grootouers. Hierdie was 'n lekker maar oop en eerlike gesprek wat ek glo belangrik is om te hê. Liomee is gelukkig getroud. Sy is die trotse mamma van Josiah (5) en Elia (20 maande). "Ek is lief vir…
9 May 34 min

Die balans in verhoudinge tussen grootouers, kinders en kleinkinders.

Wanda gesels met Elsa Winckler, ma van drie kinders en ouma vir 4 kleinkinders. Sy is 'n gekwalifiseerde onderwyseres en het op 40 weer begin studeer waarna sy haar honneursgraad (cum laude) in Engels en ’n MPhil (cum laude) in Dokumentanalise en -ontwerp behaal het. Sy is ook die skrywer…
25 Apr 31 min